Ander Artikels

Die geheime van spaar
Ons Suid-Afrikaners hou daarvan om geld uit te gee. Statistieke toon dat ons van die swakste spaarders ter wêreld is. Volgens die finansiële dienstegroep Sanlam spaar werkende Suid-Afrikaners maar 15% van hulle inkomste terwyl ons spaarkoers as ’n nasie slegs 3% is. Die persentasie van alle huishoudelike inkomstes wat aan verbruikersitems en lewenskostes spandeer word, is 65%. Die syfer vir  ... Lees meer
Kyk hierna wanneer jy ʼn tweedehandse motor koop
Deur Nico Strydom Die aankoop van ʼn voertuig is vir baie mense een van die grootste aankope wat hulle in hul leeftyd sal maak en dit is dus noodsaaklik om versigtig en deeglik te wees ten einde baie ongerief te vermy en geld te spaar. Weens die aantal voertuie wat jaarliks in Suid-Afrika gesteel word, kan dit gebeur dat daardie  ... Lees meer
My gade is besig om ons gemeenskaplike boedel te verkwis
Deur Sanette Viljoen Feitestel: Jan ontvang ʼn e-pos dat hy miljoene rande van ʼn  verlangse familielid oorsee gëerf het. Hy trek al sy geld uit sy bankrekening en betaal dit oor aan hierdie persoon om die “erfporsie” te bekom. Later trek hy ook die geld uit sy vrou se rekening en gaan ʼn lening in hulle naam aan om die  ... Lees meer
1 2 3 285

Registreer / Register

Maak toe / Close