Wat is ‘n aanbod om te koop?

Dinsdag, Oktober 4th, 2016

Die aanbod om te koop is ʼn ooreenkoms tussen die verkoper en koper wat die bepalings en voorwaardes van die eiendomsverkooptransaksie uiteensit. Voordat die partye die ooreenkoms onderteken, moet hulle saamstem oor al die bepalings en voorwaardes asook oor hul verpligtinge teenoor mekaar. Die partye moet elke voorwaarde in die kontrak stipuleer om enige misverstand te voorkom wat kan veroorsaak dat die proses vertraag word. As die ooreenkoms eers deur albei partye onderteken is, word dit ʼn wettige en bindende dokument.

 

Bron: Van Berge Inc Attorneys

 

Ander Artikels

Wie betaal vir die vervanging van ʼn meenthuis-uitlaatpyp?
Vraag: Gee asseblief raad oor wie verantwoordelik sou wees vir die vervanging van ʼn uitlaatpyp in die kombuis van ʼn eenheid as dit deurgeroes het en aan die buitekant van die eenheid afgebreek het.   Antwoord: Eienaars is verantwoordelik vir die herstel en onderhoud van hulle eenhede en die beheerliggaam het dieselfde verantwoordelikheid met betrekking […]
Tipes kontantbeleggings
VASTE DEPOSITOREKENING ʼn Vaste depositorekening is ʼn tipe spaarrekening waar jy jou kontant vir ʼn spesifieke tydperk deponeer in ruil vir ʼn vaste rentekoers, wat gewoonlik hoër is as een wat jy uit ʼn gewone bankrekening sou ontvang. Tipies vereis vaste depositorekenings dat fondse in die rekening gelaat word tot die vervaldatum, met moontlike boetes […]
Voertuigfinansiering verduidelik
Tensy jy ʼn rekenmeester is, is voertuigfinansiering gekompliseerd. Weet jy hoe finansieringsbepalings werk? Is dit ʼn goeie idee om ʼn residu te neem?  Wat van die rentekoers – moet jy dit vas of gekoppel neem? Ons het met WesBank gesels vir hierdie beginnersgids oor die finansiering van die motorvoertuig van jou drome! Bereken hoeveel jy […]
1 2 3 161