• Teken in
  • Ander Artikels

    Wat jy eerste met jou verhoging moet doen
    Alaina Tweddale   Die ergste ding wat jy met jou verhoging kan doen, is om jou vlak van bestaande skuld te verhoog deur iets nuut, soos ʼn kar of boot of selfs ʼn huis, te finansier voordat jy gereed is. “Om meer geld op leefstylkeuses te bestee, soos om meer uit te eet of nog ʼn vakansie te neem, baat  ... Lees meer
    Finansiële flaters om te vermy as jy huis koop
    Hoewel dit op sigself ʼn finansiële prestasie van epiese proporsies is om genoeg geld te spaar vir ʼn deposito op ʼn huis, is dit nie die enigste finansiële oorweging vir voornemende huiseienaars as hulle gereed maak om die mark aan te durf nie. Volgens Adrian Goslett, streekdirekteur en HUB van RE/MAX van Suider-Afrika, is spaargeld ʼn noodsaaklike element in die  ... Lees meer
    Geldwenke vir ʼn sorgelose aftrede
    Cyril Blackburn Om te verseker dat jy eendag sorgeloos kan aftree, moet jy reeds vroeg in jou professionele loopbaan geld begin wegsit vir dié dag wanneer jy nie meer gaan werk nie. Baie mense leef met die idee dat vandag se plesier belangriker as more se bekommernis is, en dít is een van die grootste flaters wat jy kan begaan,  ... Lees meer
    1 2 3 206
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close