• Teken in
  • Ander Artikels

    Die koop van gesteelde goedere op straathoeke
    Sanette Viljoen Dit is ’n alledaagse verskynsel dat persone jou in ʼn parkeerarea nader om iets aan jou te verkoop. Hierdie items is soms baie waardevol en word dan baie goedkoop verkoop. Is dit teen die wet om gesteelde goedere op die sypaadjie te koop? Die antwoord is ja, dit is onwettig. Die misdryf word omskryf as die ontvangs van  ... Lees meer
    Voetstoots en private aanskaf van 2dehandse kar
    Voor die promulgasie van die Wet op Verbruikersbeskerming het verbruikers oor beperkte regte beskik rakende die aankoop van ʼn tweedehandse voertuig, veral met betrekking tot die insluiting van ʼn voetstoots-klousule, wat die bestek was waarin die meeste gebruikte voertuie verkoop is. ʼn Voetstoots-klousule  stipuleer in effek dat die eiendom “soos dit is” verkoop sal word. Die gevolg van sodanige klousule  ... Lees meer
    Kan ek ’n spoedboete in my kompleks kry?
    Vraag: “Ek woon in ’n groot deeltitelkompleks. Ek bly lekker daar, maar party van die reëls raak ’n bietjie teveel. Ek het ’n spoedboete in my heffingsrekening ontvang omdat ek vinniger as 35km/uur binne die kompleks gery het. Die bestuur van die deeltitelkompleks kan sekerlik nie spoedboetes binne die kompleks begin uitreik nie?” Antwoord: Die Wet op Deeltitels maak voorsiening  ... Lees meer
    1 2 3 266
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close