Uitgawe 4 2010 – My skuld, my saak… toe nie

Vrydag, Julie 30th, 2010

Deur Moira-Marie Kloppers

Tjekkaarte, kredietkaarte, brandstofkaarte, klererekeninge, fliekkaarte, klubkaarte, selfoonkontrakte en kontant. Die dae van eenvoudige ruiltransaksies vir besigheid doen is lank vergete. Vandag ryg ons die een helderkleurige kaart na die ander uit om dit wat ons graag wil hê aan te skaf, want “plastiek is mos geduldig” en wat van al die bonuspunte, spesiale aanbiedinge en afslag wat jy in ruil vir hierdie plastiekaankope kan bekom?

Kommentaar is gesluit.

Ander Artikels

Wie betaal vir die vervanging van ʼn meenthuis-uitlaatpyp?
Vraag: Gee asseblief raad oor wie verantwoordelik sou wees vir die vervanging van ʼn uitlaatpyp in die kombuis van ʼn eenheid as dit deurgeroes het en aan die buitekant van die eenheid afgebreek het.   Antwoord: Eienaars is verantwoordelik vir die herstel en onderhoud van hulle eenhede en die beheerliggaam het dieselfde verantwoordelikheid met betrekking […]
Tipes kontantbeleggings
VASTE DEPOSITOREKENING ʼn Vaste depositorekening is ʼn tipe spaarrekening waar jy jou kontant vir ʼn spesifieke tydperk deponeer in ruil vir ʼn vaste rentekoers, wat gewoonlik hoër is as een wat jy uit ʼn gewone bankrekening sou ontvang. Tipies vereis vaste depositorekenings dat fondse in die rekening gelaat word tot die vervaldatum, met moontlike boetes […]
Voertuigfinansiering verduidelik
Tensy jy ʼn rekenmeester is, is voertuigfinansiering gekompliseerd. Weet jy hoe finansieringsbepalings werk? Is dit ʼn goeie idee om ʼn residu te neem?  Wat van die rentekoers – moet jy dit vas of gekoppel neem? Ons het met WesBank gesels vir hierdie beginnersgids oor die finansiering van die motorvoertuig van jou drome! Bereken hoeveel jy […]
1 2 3 161