Uitgawe 2: 2010 – Meer geld, maar met baie minder stres

Donderdag, April 22nd, 2010

Moira-Marie Kloppers

Daar is lig aan die einde van die resessie-tonnel, maar die meeste mense trek nog noustrop. Geld is die algemeenste rede vir spanning en rusies in huwelike, of die geld nou te min, of te veel is. Geld en spanning werk egter teen mekaar, veral wanneer die geld te min is. Te veel spanning verlaag produktiwiteit en sal op die lang termyn ook ʼn verlaagde inkomste tot gevolg hê. Die vraag is eintlik nie hoe mens meer geld kan verdien nie, maar eerder hoe mens meer kan doen met die geld wat jy het.

Kommentaar is gesluit.

Ander Artikels

Art. 11(a) van die Wet op Inkomstebelasting en die aftrekbaarheid van renteonkoste op huislenings
Louis Botha     Op 13 Desember 2016 het die belastinghof in Kaapstad uitspraak gelewer in X v The Commissioner for the South African Revenue Service (saak no. 13791 & 13792, nog nie gerapporteer nie). Die saak het gehandel oor ʼn interessante vraagstuk, naamlik of uitgawes wat aan ʼn huislening aangegaan word om ʼn rente-inkomste […]
Huurverbeteringe: Mag ek vat of moet ek los?
Vraag: “Ons huur nou al vir ʼn paar jaar ʼn huis. Ek en my vrou het heelwat verbeterings aan die huis en tuin aangebring. Ek word nou verplaas en moet verhuis, maar wonder nou wat word van al die verbeterings aan die huurperseel. Mag ons dit saamneem of moet die verhuurder ons vergoed daarvoor?”   […]
Die beste wenke om jou huurdeposito terug te kry
Huurders in Suid-Afrika betaal tans enigiets tussen een en drie maande se huur as skadedeposito ─ maar is dikwels onseker van wat om te doen as hul huurkontrak verval. “Hoewel deposito’s dikwels gebruik word om huurwanbetaling of onbetaalde utiliteitsrekenings te dek, is hul hoofdoel om verhuurders teen skade aan die eiendom te dek,” sê Andrew […]
1 2 3 170