Oordrag wanneer heffings uitstaande is: Wat nou?

Vrydag, November 25th, 2016

Vraag:

 ’n Spesiale heffing is opgelê en die besluit is op 30 September deur die Trustees onderteken. Een van die eenhede is op 1 Oktober oorgedra na ’n nuwe eienaar. Die oordragprokureur is nie betyds van die spesiale heffing in kennis gestel nie, derhalwe is die verkoper se deel nie ingevorder nie.

Die verkoper is beslis aanspreeklik vir die spesiale heffing, maar hoe kan die geld nou verhaal word – behalwe om hom baie mooi te vra?

 

Antwoord:

Die probleem is natuurlik dat die uitklaringsbewys uitgereik is.

Wat daarvan as die trustees ’n instruksie van die eienaars versoek? Die balans van die verlies vir die skema sal opgeweeg moet word teen die potensiële kostes verbonde daaraan om die geld van die vorige eienaar te probeer verhaal.

 

Bron: Paddocks Press

 

Ander Artikels

Art. 11(a) van die Wet op Inkomstebelasting en die aftrekbaarheid van renteonkoste op huislenings
Louis Botha     Op 13 Desember 2016 het die belastinghof in Kaapstad uitspraak gelewer in X v The Commissioner for the South African Revenue Service (saak no. 13791 & 13792, nog nie gerapporteer nie). Die saak het gehandel oor ʼn interessante vraagstuk, naamlik of uitgawes wat aan ʼn huislening aangegaan word om ʼn rente-inkomste […]
Huurverbeteringe: Mag ek vat of moet ek los?
Vraag: “Ons huur nou al vir ʼn paar jaar ʼn huis. Ek en my vrou het heelwat verbeterings aan die huis en tuin aangebring. Ek word nou verplaas en moet verhuis, maar wonder nou wat word van al die verbeterings aan die huurperseel. Mag ons dit saamneem of moet die verhuurder ons vergoed daarvoor?”   […]
Die beste wenke om jou huurdeposito terug te kry
Huurders in Suid-Afrika betaal tans enigiets tussen een en drie maande se huur as skadedeposito ─ maar is dikwels onseker van wat om te doen as hul huurkontrak verval. “Hoewel deposito’s dikwels gebruik word om huurwanbetaling of onbetaalde utiliteitsrekenings te dek, is hul hoofdoel om verhuurders teen skade aan die eiendom te dek,” sê Andrew […]
1 2 3 170