Munisipale belasting: Die jongste stygings in jou stad

Vrydag, Julie 22nd, 2016

Eugene Brink

 

Munisipale belastings en diensteheffings regdeur die land het so pas weer gestyg en dit gaan hoër lopende koste vir huiseienaars beteken – asook hoër besitskoste vir huisverkopers.

 

In Johannesburg het belasting met 5,9% gestyg, water met 13,2%, elektrisiteit met 6,9%, vullisverwydering met 6% en sanitasie met 13,9%.

 

In Kaapstad het belasting met 6% gestyg, water met 9,5%, elektrisiteit met 7,78%, vullisverwydering met 5,38% en sanitasie met 9,75%.

 

In Ethekwini (Durban) het belasting met 6,9% gestyg, water met 12,5%, elektrisiteit met 7,64%, vullisverwydering met 7,9% en sanitasie met 9,9%.

 

In Tshwane (Pretoria) het belasting met 10% gestyg, water met 12%, elektrisiteit met 9,5%, vullisverwydering met 10% en sanitasie met 12%.

 

                                   

 

 

Ander Artikels

Art. 11(a) van die Wet op Inkomstebelasting en die aftrekbaarheid van renteonkoste op huislenings
Louis Botha     Op 13 Desember 2016 het die belastinghof in Kaapstad uitspraak gelewer in X v The Commissioner for the South African Revenue Service (saak no. 13791 & 13792, nog nie gerapporteer nie). Die saak het gehandel oor ʼn interessante vraagstuk, naamlik of uitgawes wat aan ʼn huislening aangegaan word om ʼn rente-inkomste […]
Huurverbeteringe: Mag ek vat of moet ek los?
Vraag: “Ons huur nou al vir ʼn paar jaar ʼn huis. Ek en my vrou het heelwat verbeterings aan die huis en tuin aangebring. Ek word nou verplaas en moet verhuis, maar wonder nou wat word van al die verbeterings aan die huurperseel. Mag ons dit saamneem of moet die verhuurder ons vergoed daarvoor?”   […]
Die beste wenke om jou huurdeposito terug te kry
Huurders in Suid-Afrika betaal tans enigiets tussen een en drie maande se huur as skadedeposito ─ maar is dikwels onseker van wat om te doen as hul huurkontrak verval. “Hoewel deposito’s dikwels gebruik word om huurwanbetaling of onbetaalde utiliteitsrekenings te dek, is hul hoofdoel om verhuurders teen skade aan die eiendom te dek,” sê Andrew […]
1 2 3 170