Moet jy ’n huurooreenkoms saam met medebewoners onderteken?

Vrydag, April 29th, 2016

Die eienaar is daarop geregtig om te vereis dat alle volwassenes ouer as 18 die ooreenkoms ook onderteken en afsonderlik verantwoordelik is. Dit beteken dat indien enigeen van die medebewoners nie hulle gedeelte van die huur betaal nie, al die bewoners verantwoordelik gehou word vir enige uitstaande gedeelte.

Dit is belangrik dat jy, die bewoner, jou verantwoordelikheid aan die eienaar verstaan. Indien jy onseker is oor jou medebewoner se vermoë om betyds hulle gedeelte van die huur te betaal, kan dit jou voortgesette bewoning van die eiendom en jou kredietprofiel affekteer.

 

Bron: Tenant Profile Network

 

Ander Artikels

Skop vas en moenie onnodig koop nie
Anja van den Berg   Alles rakende jou supermark is bedoel om jou geld te laat bestee wat jy nie beplan het om te bestee nie, en selfs geld wat jy nie regtig hoef te bestee nie. Hoewel die meeste mense aan produkte dink in terme van die funksionele eienskappe daarvan – die instrumentele waarde […]
Agterbakse supermarktaktieke om jou onnodige goed te laat koop
Anja van den Berg   Het jy al ooit aanvaar dat iets ʼn winskoop is net omdat die prys in rooi geskryf is? Of besluit om daardie duur handsak of aktetas te koop omdat jy daarvan oortuig was dat jy dit verdien? Of ʼn hand vol ongesonde snoepgoed van die impulsrak gegryp terwyl jy toustaan […]
OTM-kaartruilslenters neem toe: Let op hiervoor!
Die Suid-Afrikaanse Bankrisiko-inligtingsentrum (Sabric) waarsku die publiek om op die uitkyk te wees te midde van die hoë voorkoms van OTM-kaartbedrog in die land. Die groep het gewaarsku dat daar weer ʼn “kaartruil”-skelmstreek in Suid-Afrika voorkom en ʼn uiteensetting van die betrokke skelms se modus operandi gegee om die publiek teen hul metodes te waarsku. […]
1 2 3 152