Ander Artikels

Amper-gratis liassering- en bergingsisteem dien ook as dekor
Deur Tania du Toit Jy is ʼn pligsgetroue herwinner met jou gebruikte papier, glas en plastiek in verskillende herwinningshouers. Onthou gerus dat van hierdie items andersins ook slim herbenut kan word. Is jou leefruimte klein en beskikbare pak- en bergplek dalk onvoldoende vir items soos papierwerk, notas, foto’s, lappies of noodsaaklike “goetertjies” wat deurmekaar lyk en dit bemoeilik om jou  ... Lees meer
Besparing: Leef feitlik sonder ʼn strykyster
Deur Tania du Toit Hierdie artikel gaan eerstens om besparing en is nie ʼn debat oor of gestrykte klere beter as ongestrykte klere lyk nie. Kleresmaak tersyde, word langtermynbesparing deur (feitlik) sonder ʼn yster  te leef hierin beklemtoon. Leefstyle, sienswyses en begrotings bly verander. Om ʼn strykyster te hou vir slegs uitsonderlike/spesifieke gebruik, sal jou uiteindelik baie geld en tyd  ... Lees meer
Hoekom jy Suid-Afrikaans moet koop
Deur Tania du Toit As daar ooit ʼn tyd was om (trots) Suid-Afrikaans te koop, is dit nóú, in ʼn ekonomiese swaartrektyd van immerstygende kostes. Jou bydrae kan help om die plaaslike ekonomie te bou, al dink jy dalk dat jy nie veel kan doen om ons ekonomie te verbeter nie. In jou daaglikse oorlewingstryd fokus jy slegs op jou  ... Lees meer
1 2 3 278

Registreer / Register

Maak toe / Close