Ander Artikels

Leef of oorleef?
Geskryf deur: Carina Bester   Dit is Maart – amper middel-Maart. Die jaar beweeg flink vorentoe. Meeste mense se nuwejaarsvoornemens is lank reeds vergete. Die een dag volg op die ander met rasse skrede. Ek het vanoggend ‘n aanhaling raakgelees deur Jonathan Edwards: MY LYS GOEIE VOORNEMENS: Om elke dag voluit te lewe terwyl ek lewe; om nooit iets te  ... Lees meer
Stakings selde lonend
Geskryf deur: Paul Joubert   Wanneer werknemers staak in ʼn finale poging om die bestuur sover te kry om hoër salarisverhogings toe te staan, verloor hulle hul salarisse of lone tydens die staking (no work, no pay). Die stakende werkers is bereid om hierdie verlies te aanvaar, aangesien hulle glo dat die hoër betaling wat hulle ná ʼn suksesvolle staking  ... Lees meer
Nuwe R200-note bly geldig
Geskryf deur: Paul Joubert   Sowat ‘n maand gelede het ek geskryf oor die ou R200-note wat uit sirkulasie gehaal gaan word teen einde-Mei om vervalsers se taak te bemoeilik. Intussen het dit onder my aandag gekom dat misleidende e-posse rondgestuur word oor vervalste R200-note wat in sirkulasie is. Volgens die e-posse gaan banke en winkels nie meer enige R200-note  ... Lees meer

Registreer / Register

Maak toe / Close