BEL ONS: 012 644 4300

Vrae en Antwoorde

Donderdag | 26 Januarie | 2017 Mag ek weet waarom my huuraansoek geweier is?

Ja, redes vir die afkeur van jou aansoek om te huur mag jou kredietprofiel, bekostigbaarheid of geskiktheid soos “geen troeteldiere toegelaat in die kompleks” insluit.   Jou aansoek mag nie geweier word gebaseer op die gronde van ras, geslag, swangerskap, huwelikstaat, seksuele oriëntasie, etniese of sosiale oorsprong, kleur, ouderdom, gestremdheid, godsdiens, gewete, oortuiging, kultuur, taal of geboorte nie.   Bron:  … Lees meer

Vrydag | 20 Mei | 2016 Huis koop: Hoekom kry koper die oordragkoste en verkoper kies die prokureur?

Vraag: “Ek is besig om my eerste eiendom te koop. Ek is nogal gespanne oor alles en ’n vriendin van my wat ’n aktebesorger is het gesê sy sal my met die transaksie help. Die verkoper weier egter en dring daarop aan dat sy prokureurs die oordrag hanteer. As ek die een is wat die oordragfooie betaal, moet ek tog  … Lees meer

Vrydag | 29 April | 2016 Deeltitel: Wat om aan onnodige spesiale heffings te doen

Vraag   Wat kan mens doen in verband met onnodige spesiale heffings? Wat maak ’n noodgeval uit wat die oplê van ’n spesiale heffing regverdig en watter verhaal het die eienaars as die trustees ’n spesiale heffing oplê vir uitgawes wat nie as ’n noodgeval beskou word nie?   Antwoord   Hoewel die term “noodgeval” dikwels in hierdie konteks gebruik word  … Lees meer

Maandag | 26 Januarie | 2015 Wat maak Solidariteit Finansiële Dienste anders?

Solidariteit Finansiële Dienste (SFD) is ’n geregistreerde finansiëlediensteverskaffer wat beide Solidariteit-lede en nielede van onafhanklike en eerlike finansiële advies bedien. SFD het gesertifiseerde finansiële adviseurs wat spesialiseer in: beleggings; aftreebeplanning; die hantering van afleggings/bedankings; lewens- en ongeskiktheidsversekering; belastingbeplanning vir individue; en basiese boedelbeplanning. SFD se diens is advies-gedrewe en nie verkope-gedrewe nie, wat hulle in baie opsigte van die norm  … Lees meer

Maandag | 26 Januarie | 2015 Wat is die verskil tussen ’n pensioenfonds, voorsorgfonds (provident fund) en uittreeannuïteit?

’n Pensioenfonds, voorsorgfonds en uittreeannuïteit (UA) is al drie spaarvoertuie vir aftrede en word deur die Wet op Pensioenfondse (No. 24 van 1956) gereguleer. Iemand kan slegs deur sy of haar werkgewer aan ’n pensioenfonds of voorsorgfonds behoort. ’n Pensioenfondslid se bydraes is belastingaftrekbaar (sekere limiete is van toepassing) en het belastingimplikasies by aftrede. ’n Lid mag ’n maksimum van  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close