BEL ONS: 012 644 4300

Geldwenk

Donderdag | 13 Julie | 2017 Huiskoop: Watter soorte prokureurs is betrokke?

Daar is baie regsaspekte betrokke by huisverkoop. Dit beteken daar is ook 'n aantal eiendomsprokureurs met wie jy te doen sal kry. Vind uit wie hulle is en wat hulle doen. As jy jou huis verkoop, sal jy van 'n oordragprokureur gebruik moet maak. Aktebesorging verwys na die vertakking van die reg wat sorg vir die voorbereiding van dokumente vir  … Lees meer

Maandag | 16 Januarie | 2017 Wees dié stygings in deeltitel-heffings te wagte

Vraag: “Ons regsliggaam het gewaarsku dat weens onlangse veranderinge in die deeltitel-wetgewing ons hoër as normale heffingstygings te wagte kan wees. Ek leef op ‘n beperkte begroting en hierdie nuus bekommer my baie. Is dit waar dat my heffings sal styg of maak die regsliggaam dit net op?”   Antwoord: Nuwe wetgewing wat die deeltitel-omgewing affekteer het onlangs in werking  … Lees meer

Dinsdag | 13 Desember | 2016 Laat jou kredietkaart vir jou werk

Jou kredietkaart het die potensiaal om 'n gawe vennoot te wees indien jy die doeltreffendheid daarvan maksimaliseer en dit vir jou laat werk. In 'n aanlyn-opname uitgevoer deur FNB, het 39% van respondente gesê hulle gebruik hulle kredietkaarte slegs in noodgevalle, 36% het gesê hulle gebruik dit vir alles, klein en groot, 17% gebruik dit slegs vir aanlyn-aankope en slegs  … Lees meer

Dinsdag | 13 Desember | 2016 Lewens- en ongeskiktheidsdekking hoort bo-aan jou vakansie-doenlys

Net soos wat jy sal seker maak jou blyplek is bespreek, jou vlugte is bevestig of jou motor is padwaardig en jy het alles ingepak wat jy moes voor jy in die pad val vir die Desember-vakansie, net so belangrik is dit om te verseker jou geldsake is agtermekaar. Peter Dempsey, adjunk uitvoerende hoof van die Vereniging vir Spaar en  … Lees meer

Dinsdag | 13 Desember | 2016 Hoe om te begin spaar

Suid-Afrika het een van die swakste spaarkoerse ter wêreld.   Floris Slabbert, nasionale verkoopsbestuurder by Ecsponent Finansiële Dienste, is van mening dat Suid-Afrikaners gedissiplineerd moet bly om 'n spaarkultuur te kweek. Volgens hom is dit veral belangrik in die huidige uitdagende ekonomiese omgewing.   “Suid-Afrikaners verstaan dikwels nie die belangrikheid van kort-, medium- en langtermyn finansiële beplanning nie. Dit mag  … Lees meer

Dinsdag | 13 Desember | 2016 Langtermynversekering: Pasop vir verjaring

Nick Veldman   Die Hoër Hof van Appèl (HHA) se uitspraak in Muller v Sanlam Lewensversekering Beperk het die posisie uitgeklaar met betrekking tot verjaring, en wanneer 'n skuld van 'n langtermynversekeraar betaalbaar word. In terme van versekering verwys verjaring na die verlies of verswakking van 'n persoon se reg om 'n skuld te verhaal as gevolg van hulle gebrek  … Lees meer

Dinsdag | 13 Desember | 2016 Moet ek belasting betaal vir buitelandse verdienste?

Sanette Viljoen   Baie individue is onder die indruk dat jy nie aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) inkomstebelasting hoef te betaal indien die inkomste buite die land se grense verdien is nie. Die volgende inligting is baie belangrik vir Suid-Afrikaanse burgers wat kontrakte gesluit het om buite die land se grense te werk. Jy as individu is ten alle tye  … Lees meer

Dinsdag | 13 Desember | 2016 Wenke om vir jou troudag te spaar

Zolani Mtshali     Om te trou is ’n opwindende stap vir ’n nuwe lewe saam, maar wanneer die beplanning begin, kan die koste om jou groot dag spesiaal te maak, skrikwekkend wees. Die huur van die lokaal, die koek, die trourok en die fotograaf kan die koste van jou troue laat opskiet en die gebruik van krediet onvermydelik maak.  … Lees meer

Dinsdag | 13 Desember | 2016 Riglyne vir die aankoop van eiendom uit ’n bestorwe boedel

Met die stygende lewenskoste en die verswakkende ekonomie is almal op die uitkyk vir ’n winskoop. ‘n Boedeleiendom kan inderdaad soms goeie waarde vir geld wees. Ons vind dikwels dat, selfs in gevalle waar daar heelwat bates in ’n boedel is, daar ’n kontanttekort ontstaan as gevolg van swak boedelbeplanning of geweldige mediese onkoste voor die afsterf van die oorledene.   … Lees meer

Dinsdag | 13 Desember | 2016 ‘n Paar wenke vir goedkoop geskenke

Ronéll van Rooyen   Jesus se geboorte is die fokus van Kersfees vir Christene oor die wêreld heen en mense ruil geskenke uit om saam bly te wees dat Jesus as geskenk gegee is. Geskenke hoef nie duur te wees nie.   Hier is ‘n paar goedkoop idees:   * Neem ‘n dier aan by die dieretuin. * Koop kos  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close