Deur dr. Eugene Brink Regs- en finansiële deskundiges stem saam dat 1 Maart 2021 'n waterskeidingsoomlik vir aftreefondse in Suid-Afrika was. Dit is dus belangrik dat lede van hierdie fondse hierdie veranderings moet begryp en die konteks waarin hulle opgelê word. Die voormalige minister van finansies, Pravin Gordhan, het in 2013 voorstelle voorgelê wat gemik was op die bestuur, bewaring, … Lees meer
Deur Nico Strydom Die eerste twee maande van die jaar, wat gewoonlik baie druk op verbruikers se beursies plaas, is reeds verby maar sommige verbruikers sukkel steeds om hul finansiële verpligtinge na te kom. “Verbruikers wat noodgedwonge geld moet leen of krediet aangaan, moet egter kredietooreenkomste verstaan voordat hulle dit onderteken,” sê Anne-Carien du Plooy van die Nasionale Kredietreguleerder. Volgens … Lees meer
Deur Essie Bester Wanneer jy jou finansies vir die komende jaar beplan moet jy weet waarheen om te mik. As jy 'n duidelike beeld het van wat jou doel is, is dit maklik om na jou teiken te werk. Dit beteken dat jou doelwitte meetbaar, spesifiek en tydgerig moet wees. Begin met die volgende vrae aan jouself: Is ek tevrede … Lees meer
Deur Emsie Martin Nie almal is gemaklik met aanlyn inkopies nie. Meeste van die ouer garde verkies om te sien en te koop, maar ek moet erken geen gesoekery na parkering, geen toustanery en geen gestamp met waentjies nie klink darem baie lekker. Die Covid-krisis het egter die digitale rewolusie versnel en só het al hoe meer verbruikers weens die … Lees meer
Deur Essie Bester Belegging in 'n aftreeoord is 'n belangrike lewensbesluit wat uitgebreide navorsing en ernstige oorweging verg. Dit is noodsaaklik om te onthou dat hoewel dit moontlik die laaste huis is waarin jy sal belê, dit waarskynlik dekades lank die plek gaan wees wat jy huis noem – daarom moet dit aan al jou spesifieke behoeftes voldoen. Maak dus … Lees meer
Deur Essie Bester Statistieke toon dat finansies nie net die grootste oorsaak van rusies tussen huweliksmaats is nie, dis ook verantwoordelik vir 22% van alle egskeidings. Die rede is dat mense verskillend dink oor geld en verskillende waardes daaraan heg. Verstaan jou maat se geldmaatstaf Geld het 'n sterk emosionele waarde. Die een sien dit dalk as iets wat plesier … Lees meer
Deur Anja van den Berg Die koop van eiendom is nooit 'n besluit wat ligtelik geneem moet word nie en kan langtermyn implikasies inhou. Eiendomsagent Jabulile Lefu van JL Eiendomme beantwoord die algemeenste eiendomsvrae rakende die koop van eiendom gedurende tawwe ekonomiese tye soos dié. Met inagneming van die land se huidige finansiële stand, wat is die voor- en nadele … Lees meer
Deur Essie Bester Daar is min twyfel dat ons in 'n resessie is. Hoe erg dit is en hoe lank dit gaan duur, moet nog gesien word. Finansiële kenners soos Dawie Roodt, hoofekekonoom van die Efficient-groep, reken daar kan dalk 'n lang en pynlike pad na herstel vir ons voorlê. Tydens 'n resessie gebeur die volgende dinge: Die werkloosheidsyfer styg. … Lees meer
Deur Essie Bester Met rentekoerse die laagste wat dit in 'n lang tyd was, wonder baie mense of hulle die geleentheid moet aangryp om hulle verband te herfinansier. Jy kan 'n huislening, motorlening of omtrent enige ander skuld herfinansier. Dit kan 'n uitstekende kans wees om maandelikse betalings te verlaag en kan jou op 'n pad plaas waar jy jou … Lees meer
Deur: Sanette Viljoen Om eiendom te besit is oor die algemeen ’n goeie en waardevolle belegging. Bygesê, is dit nie altyd die beste opsie vir almal nie. Sommige mense se werksomstandighede vereis dat hulle baie moet verhuis en hulle nie oor die langtermyn kan vestig in een dorp nie. Vir hierdie persone sal dit meer raadsaam wees om te huur. … Lees meer
Oops! We could not locate your form.