BEL ONS: 012 644 4300

2016-medies

Dinsdag | 26 Januarie | 2016 Wat is die verskil? Mediese fonds en mediese versekering

Elmien Ackerman   Jy sien dalk gereeld die advertensies op televisie vir mediese versekering wat belowe om duisende rande uit te betaal indien jy in die hospitaal beland. Hoewel mediese versekering effens goedkoper is as om aan 'n mediese fonds te behoort, bied 'n mediese fonds verskeie ander voordele. ‘n Mediese fonds bied dekking as jy in die hospitaal beland  … Lees meer

Dinsdag | 03 November | 2015 Dís waarom jou mediese fonds so duur is

Inge Strydom   Diegene wat privaat mediese sorg kan bekostig, moet hulself staal. Mediesefonds-premies gaan aanhou om jou sak te ruk. Dit is ook nog nie duidelik of die beoogde goedkoper mediesefonds-opsie ’n werkbare alternatief bied nie. Luidens 'n onlangse verslag wat deur die Raad op Mediese Skemas (RMS) vrygestel is, is mediese fondse se ledetalle aan die taan. Een  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close