BEL ONS: 012 644 4300

2016-besparings

Vrydag | 16 September | 2016 Roekelose krediet ─ as jou skuld die krediteur se fout is

Kredietverskaffers gebruik uitloktaktiek om verbruikers te oorreed om krediet te kry. In sommige gevalle fokus die verkoopspersoon meer op sy verkopeteiken as op jou werklike finansiële omstandighede. Dit word 'n gevaarlike situasie vir sowel die verbruiker as die kredietverskaffer. Die situasie is gevaarlik vir die verbruiker omdat hy hom bevind in 'n situasie waar hy dalk nie sy finansiële verpligtings  … Lees meer

Vrydag | 16 September | 2016 Roekelose krediet ─ as jou skuld die krediteur se fout is

Kredietverskaffers gebruik uitloktaktiek om verbruikers te oorreed om krediet te kry. In sommige gevalle fokus die verkoopspersoon meer op sy verkopeteiken as op jou werklike finansiële omstandighede. Dit word 'n gevaarlike situasie vir sowel die verbruiker as die kredietverskaffer. Die situasie is gevaarlik vir die verbruiker omdat hy hom bevind in 'n situasie waar hy dalk nie sy finansiële verpligtings  … Lees meer

Vrydag | 16 September | 2016 Vakansieverblyf: Hoe om nie ingeloop te word nie

Gratis aanlyn advertensiewerwe is dalk al as 'n seën bewys vir eerlike mense wat goed wil verkoop, maar hulle lok ook swendelaars wat daarop uit is om goedgelowiges uit hul swaarverdiende geld te swendel. Die internet het die wyse waarop ons sake doen, verander. Aanlyn inkope het die norm geword en die meeste van ons klik salig voort sonder om  … Lees meer

Dinsdag | 13 September | 2016 5 basiese loodgieterswenke vir huiseienaars

Groot loodgietersprojekte moet liefs aan die deskundiges oorgelaat word, maar daar is 'n paar doen-dit-self-loodgieterstakies wat huiseienaars self kan doen om geld te spaar. As dit by loodgieterswerk kom, kan dit jou tyd en geld spaar as jy weet hoe om 'n paar basiese dinge te doen, en dit kan waterskade in jou huis voorkom. In geval van 'n loodgietersnoodgeval,  … Lees meer

Vrydag | 09 September | 2016 Sny jou selfoonkoste só

Nico Strydom   Talle verbruikers sit maand na maand met hul hande in die hare weens hemelhoë selfoonkoste. Suid-Afrika het volgens berigte van die hoogste selfoontariewe in Afrika. Die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) het reeds 'n verlaging in interkonneksietariewe tussen Suid-Afrika se selfoonnetwerke aangekondig, maar volgens ontleders is selfoonkoste steeds te hoog. Jy kan egter self 'n paar dinge  … Lees meer

Vrydag | 02 September | 2016 Belastingseisoen 2016: Wenke vir belastingbetalers

Die 2016 belastingseisoen het op 1 Julie geopen vir belastingbetalers wat opgawes vir die Maart 2015 – Februarie 2016 belastingjaar indien. Die belastingseisoen duur van Julie tot November (voorlopige belastingbetalers wat via eFiling indien, het tot Januarie 2017 om in te dien). Datums om te onthou: 25 November 2016 – By 'n SAID-tak (voorlopige en nie-voorlopige belasting) 25 November 2016  … Lees meer

Vrydag | 02 September | 2016 Moet jy 'n belastingpraktisyn gebruik of nie?

Ayanda Masina   Die Wet op Belastingadministrasie, 28 van 2011 (“WBA”) het sekere administratiewe voorwaardes ingestel wat belastingpraktisyns reguleer. Ingevolge artikel 240(1) van die WBA moet enige natuurlike persoon wat advies aan 'n ander persoon bied met betrekking tot die toepassing van 'n belastingwet of wat 'n belastingopgawe voltooi of bystand verleen met die voltooiing van 'n belastingopgawe: (1) by  … Lees meer

Donderdag | 25 Augustus | 2016 Motorplanne en waarborge: Wat is die verskil?

Ons probeer almal sowel ons motors as ons beursies beskerm, en dis hoekom ’n motorplan of ’n waarborg ’n baie goeie idee kan wees as daar fout kom met jou motor. Maar watter een moet jy kies vir jou huidige leefstyl? Hier is ’n verduideliking van hoe die twee kan verskil wat prys en veral voordele betref:   Motorplan ’n  … Lees meer

Donderdag | 25 Augustus | 2016 Hoe kapitaalwinsbelasting werk

Sanette Viljoen     Kapitaalwinsbelasting is, eenvoudig gestel, die belasting wat betaal word op die wins wat jy maak uit die verkoop van ’n bate. Kapitaalwinsbelasting word dus betaal op die kapitaalwins wat gemaak word.   Hoe werk ek my kapitaalwins uit? Die bedrag wat jy verkry het uit die verkoop van ’n bate, minus die basiskoste, is die kapitaalwins.  … Lees meer

Vrydag | 12 Augustus | 2016 Hoe om jou motorversekeringspremies te verminder

Die volwasse lewe is vol uitdagings ─ van verbande verstaan, tot die regte spaarrekening kies tot die bemeestering van die hoflike kopknik as iemand iets belaglik sê. Motorversekeringspremies is op die lys grootmensgoed wat jy nie sommer net kan ignoreer nie. Dit is belangrik om jou teen moontlike teenspoed te verseker, maar die kuns is om dit slim te doen  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close