BEL ONS: 012 644 4300

2016-besparings

Vrydag | 18 November | 2016 Gebruik só minder water

Marli Naidoo     Mense gebruik heelwat water: om te drink, kos te kook, wasgoed te was, kos te groei, en selfs om klere, karre en rekenaars te maak. Tydens die vervaardiging van een motorvoertuig word 303 000 liter water gebruik; vir ’n fiets, 1 890 liter; en vir een vel A4 papier, 10 liter water. Elke mens het ’n  … Lees meer

Vrydag | 04 November | 2016 Huurders se verpligtinge: 7 nuttige riglyne vir 1ste huurders

’n Gelukkige verhouding tussen huurder en verhuurder berus op ’n filosofie van gee en neem, waar albei partye hulle individuele pligte of verantwoordelikhede asook hulle regte erken. Dit geld ook vir enige wetlik bindende ooreenkoms tussen twee partye. Hierdie verpligtinge en regte moet duidelik gedek word in die huurooreenkoms, wat al die bepalings en voorwaardes bevat wat die verhouding reguleer.  … Lees meer

Donderdag | 27 Oktober | 2016 Hoe om vir langtermyndoelwitte te spaar

Om vir die toekoms te spaar kan moeilik wees en soos tydmors lyk as jy elke maand net deurskraap. As jy egter langtermynspaardoelwitte stel en daarvoor spaar, sal dit jou help om die groot dinge te bekostig, soos ‘n huis, ’n motor, onderwys en aftrede. Jy kan só begin en geldslim word.   Wat is langtermynspaar? Dit kan ’n paar  … Lees meer

Dinsdag | 25 Oktober | 2016 Onthou van die gassertifikaat wanneer jy jou huis verkoop

Vraag: “Ek verkoop tans my huis. Ek het ‘n permanente gas-oond in die huis en die oordragprokureur sê ek moet ‘n gas-nakomingsertifikaat vir dié gastoestel kry. Is dit noodsaaklik en behoort die koper nie hiervoor verantwoordelik te wees nie?”   Antwoord: ‘n Sertifikaat van Nakoming (SVN), ook bekend as ‘n gas-voeldoeningsertifikaat, word regtens vereis vir alle permanent vloeibare gas-installasies in  … Lees meer

Vrydag | 21 Oktober | 2016 Bestuur só jou geiser se kragverbruik

Geisers is verantwoordelik vir tussen 30% en 50% van jou elektrisiteitsrekening. Eskom beveel aan dat jy jou geiser tussen 6 vm en 9 vm afskakel om elektrisiteit te bespaar en die las op die nasionale netwerk gedurende hierdie spitstye te verlig. Die voorgestelde temperatuur vir ’n huishoudelike geiser is 60 ºC. Deur jou geiser se temperatuur te verlaag, kan jy  … Lees meer

Donderdag | 20 Oktober | 2016 Gate in my begroting: Oorsake en oplossings

Francois Smit   In studente-geledere het ek gereeld gehoor: “Ek het alweer baie maand aan die einde van my geld oor.” Die rede daarvoor was gewoonlik swak beplanning. In Potchefstroom kon dit beteken dat jy moontlik in die eerste twee weke van die maand ses keer by Bourbon Street 'n draai gemaak het, en dit het veroorsaak dat jy die  … Lees meer

Dinsdag | 04 Oktober | 2016 Hoe om te bespaar op huisinhoudversekering

Met e-tol en inflasie soek ons almal na maniere om elke maand 'n bietjie ekstra te spaar. Soms beteken dit bietjie minder uiteet, goedkoper sjampoe of wag totdat die jongste lokettreffer op DVD beskikbaar word in plaas van bioskoop toe te gaan. Soms beteken dit ook dat jy jou huis nou moet opgradeer ten einde op die lang duur baie  … Lees meer

Vrydag | 30 September | 2016 Mediesefondse: Kry jy waarde vir jou geld?

Binne die volgende paar weke sal mediese skemas hul jaarlikse opsiekeusevorms uitstuur wat jou die geleentheid bied om te ontleed of jou huidige opsie aan jou behoeftes voldoen. Hier is ses aspekte om in gedagte te hou wanneer jy 'n opsie kies:   Is ek verseker teen die onvoorsiene? Die primêre doel van mediese dekking is versekering teen daardie groot,  … Lees meer

Dinsdag | 27 September | 2016 Spaar water én geld met hierdie wenke

Hier is 'n paar nuttige waterbesparingswenke:   Draai die kraan toe as jy tande borsel ─ dit kan tot 6 liter water per minuut bespaar. Plaas 'n waterverplasingsvoorwerp in jou toilet se tenk om die volume water te beperk as daar gespoel word. Stort vinniger. 'n Stort kan enigiets tussen 6 en 45 liter per minuut gebruik. Gebruik altyd vol  … Lees meer

Vrydag | 16 September | 2016 Belastingvrye spaarrekenings: Wat jy moet weet

Karin Muller   Dit is welbekend dat Suid-Afrikaners swak spaarders is. Volgens die SA Reserwebank het ons huishoudelike spaar as ‘n persentasie van ons besteebare inkomste oor die afgelope aantal jare gedaal – en dit sal waarskynlik so voortgaan. Nasionale Tesourie se bekendstelling van belastingvrye spaarrekenings vanaf 1 Maart 2015 is dus wyd verwelkom as 'n manier om Suid-Afrikaners aan  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close