BEL ONS: 012 644 4300

2016-beleggings

Woensdag | 10 Augustus | 2016 Ekstra inkomste: ’n Paar lekker idees

Marli Naidoo   Om elke maand finansieel deur te kom word al moeiliker. Dit voel asof die maande langer word en die geld minder. Dit word noodsaaklik om aan maniere te dink om 'n paar ekstra rande van die huis af te verdien. Volgens dr. Phil McGraw moet ons met ons talente woeker. Wat kan jy doen? Moenie dink dat  … Lees meer

Vrydag | 05 Augustus | 2016 Mede-eienaarskap: Is dit lewenslank, of kan ek daaruit kom?

Vraag: “Ek en ‘n vriend is mede-eienaars van ‘n eiendom. Vir ‘n klompie jare het ek hom probeer oortuig dat ons die eiendom moet verkoop, maar hy weier. Ek sien net nie meer enige waarde daarin om die eiendom te behou nie. Is daar enige manier wat ek hom kan dwing om te verkoop?”   Antwoord: ‘n Kenmerkende eienskap van  … Lees meer

Donderdag | 28 Julie | 2016 Huis koop: Deposito of 100% verband?

Daar is baie voordele verbonde daaraan om 'n deposito neer te sit vir jou eerste huis, maar in vandag se taai ekonomiese klimaat mag dit meer realisties wees om 'n 100% verband uit te neem. Hoe besluit jy wat die beste vir jou sal wees? Volgens Christa Schimper, streeksverkoopbestuurder by ooba, Suid-Afrika se grootste verbandskepper, is daar 'n toename in  … Lees meer

Maandag | 11 Julie | 2016 Spaar vs. Belegging: Wat is die verskil?

Terwyl om elke sent te moet omdraai terwyl jy studeer feitlik as 'n gegewe beskou word, behoort 'n gebrek aan geld wanneer jy begin werk nie as normaal aanvaar te word nie. As jy 'n ordentlike werk het maar aan die einde van die maand jou sakke moet omdop vir kleingeld, doen jy iets verkeerd. Jy moet in 'n posisie  … Lees meer

Vrydag | 08 Julie | 2016 Is jy ‘n egte spaarder? Lees verder en vind uit

Tinus Vollgraaff     Ons het almal ons unieke persoonlikhede en as dit by geld kom, bepaal dit hoe ons geld beskou en spandeer. Sommige van ons hou daarvan om rojaal te bestee en te kyk wat die vrugte van ons arbeid kan koop. As jy dit aanloklik vind, is jy waarskynlik ‘n spandeerder, maar as jy daarvan hou om  … Lees meer

Vrydag | 17 Junie | 2016 Huiseienaars! Neem kennis van hierdie belastingaftrekkings

Namate die finansiële jaar einde se kant toe staan, kry belastingbetalers hul sake in orde en maak reg om hul belastingopgawes in te dien. Baie sal hul finansiële situasie beoordeel en kyk na die belastingaftrekkings wat hulle van die Ontvanger van Inkomste sal kan terugeis. As dit by belastingaftrekkings kom, is belastingbetalers op hul eise geregtig; die onus rus egter  … Lees meer

Woensdag | 15 Junie | 2016 Die sewe doodsondes van belegging

Barbara Friedberg     Die beleggingswêreld kan ’n skrikwekkende plek wees, met duisende aandele, effekte en onderlinge fondse wat jou verwar en talle adviseurs wat jou besigheid wil hê – dit kan verlamming en passiwiteit by jou veroorsaak. Maar nog erger, jy kan mislei word en een of meer van die sewe doodsondes van belegging begaan. Anders as die Bybel  … Lees meer

Maandag | 06 Junie | 2016 Deeltitel: Als wat jy oor heffingverhogings moet weet

Anton Kelly     'n Algemene klagte in deeltitelskemas is dat die trustees die heffing met XYZ belaglike persentasie verhoog het. Maar is dit werklik die geval? Hoe word die onvermydelike heffingverhoging uitgewerk en deur wie?   Die voorgestelde begroting Die proses begin wanneer die trustees – of die besturende agent namens of volgens die trustees – die begroting vir  … Lees meer

Vrydag | 03 Junie | 2016 15 maniere hoe miljoenêrs geld bestuur om hulle ryker te maak

John Rampton   Dis g’n geheim dat miljoenêrs ander gewoontes, eienskappe en denkwyses as die gemiddelde persoon het nie. Daardie gewoontes is die opvallendste wanneer dit kom by hoe hulle hul geld bestuur. Hulle het ’n unieke manier van dink wat hulle eintlik help om nog meer geld te verdien deur verstandige finansiële besluite te neem, soos die volgende 15  … Lees meer

Woensdag | 01 Junie | 2016 Hoekom huispryse in Mei vinniger gegroei het

Eugene Brink     Hoër algemene inflasie is waarskynlik agter die effens vinniger huisprysgroei in Mei. John Loos, eiendomsontleder by ENB, sê die ENB Huisprysindeks het in Mei ’n groeikoers van 7.4% op ’n jaargrondslag aangeteken, wat effens vinniger is as die 7.0% hersiene koers van die vorige maand. “In reële terme – aangepas vir Verbruikersprysinflasie – is die koers  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close