BEL ONS: 012 644 4300

2016-begroting

Vrydag | 02 September | 2016 Belastingseisoen 2016: Wenke vir belastingbetalers

Die 2016 belastingseisoen het op 1 Julie geopen vir belastingbetalers wat opgawes vir die Maart 2015 – Februarie 2016 belastingjaar indien. Die belastingseisoen duur van Julie tot November (voorlopige belastingbetalers wat via eFiling indien, het tot Januarie 2017 om in te dien). Datums om te onthou: 25 November 2016 – By 'n SAID-tak (voorlopige en nie-voorlopige belasting) 25 November 2016  … Lees meer

Vrydag | 02 September | 2016 Moet jy 'n belastingpraktisyn gebruik of nie?

Ayanda Masina   Die Wet op Belastingadministrasie, 28 van 2011 (“WBA”) het sekere administratiewe voorwaardes ingestel wat belastingpraktisyns reguleer. Ingevolge artikel 240(1) van die WBA moet enige natuurlike persoon wat advies aan 'n ander persoon bied met betrekking tot die toepassing van 'n belastingwet of wat 'n belastingopgawe voltooi of bystand verleen met die voltooiing van 'n belastingopgawe: (1) by  … Lees meer

Vrydag | 02 September | 2016 Kan die eienaar my huurkontrak kanselleer as eiendom verkoop word?

Die bewoner word beskerm deur die gemene reg “huur-gaat-voor-koop”. Indien die eiendom verkoop word, is die nuwe eienaar in besit en al die bepalings van die bestaande huurooreenkoms is afdwingbaar. Die nuwe eienaar kan nie die huurooreenkoms kanselleer nie, maar moet wag tot aan die einde van jou bestaande huurtydperk. Die nuwe eienaar is ook verantwoordelik vir die terugbetaling van  … Lees meer

Woensdag | 31 Augustus | 2016 Slim geldskuiwe vir onder 30’s

Daar is talle dinge in die lewe van 'n jong volwassene wat dit die beste tyd van jou lewe maak, van rekspring oor watervalle tot om oor die hele wêreld vir musiekfeeste te reis – die emmerskoplys van moontlikhede is eindeloos. Nogtans, namate jy meer volwasse raak en ouer word, kan jy begin om meer ernstige verbintenisse te maak soos  … Lees meer

Donderdag | 25 Augustus | 2016 Hoe om uit ’n finansiële groef te kom

Neal Frankle   “You are the average of the five people you spend the most time with.” – Jim Rohn, selfopgewerkte miljoenêr en internasionaal suksesvolle skrywer   As jy jou finansiële ingesteldheid wil verander en uit ’n finansiële groef wil kom, is daar drie stappe wat jy kan doen om dit eens en vir altyd gedoen te kry. Eerstens, dink  … Lees meer

Maandag | 22 Augustus | 2016 Wat is 'n ‘krediettelling’?

Baie kredietburo’s en kredietverskaffers som die inligting in jou kredietprofiel op om by 'n krediettelling uit te kom met gebruik van 'n “tellingkaart”. Elke tellingkaart is uniek en sal 'n verskillende telling oplewer, maar aangesien hulle almal gegrond is op jou kredietprofiel wat dieselfde is, sal die resultate min of meer vergelykbaar wees. Kredietverskaffers kan hierdie telling gebruik om te  … Lees meer

Woensdag | 10 Augustus | 2016 Huisprysgroei: 2017 gaan ook moeilik wees

Eugene Brink   Nominale huisprysgroei sal na verwagting tussen 4% en 4.5% in 2016 asook 2017 wees, sê Jacques du Toit, eiendomsontleder by Absa. “Sommige inflasionêre druk duur voort en dit kan daartoe lei dat rentekoerse later in 2016 en vroeg in 2017 verhoog kan word. Verbruikers gaan waarskynlik finansiële druk oor die volgende ses tot 12 maande ervaar en  … Lees meer

Woensdag | 10 Augustus | 2016 Ekstra inkomste: ’n Paar lekker idees

Marli Naidoo   Om elke maand finansieel deur te kom word al moeiliker. Dit voel asof die maande langer word en die geld minder. Dit word noodsaaklik om aan maniere te dink om 'n paar ekstra rande van die huis af te verdien. Volgens dr. Phil McGraw moet ons met ons talente woeker. Wat kan jy doen? Moenie dink dat  … Lees meer

Maandag | 08 Augustus | 2016 Hoeveel kos dit om jou selfoonkontrak te kanselleer?

Is jy ontevrede met jou huidige diensverskaffer en dink daaraan om te kanselleer voor jou kontrak verval? In so 'n geval sal jy gewoonlik 'n vroeë kontrakkansellasiefooi (of beëindigingsfooi) moet betaal om uit jou kontrak te kom. Maar hoeveel sal dit jou kos?   Die kansellasiefooi wat jy sal betaal, is gegrond op 'n aantal faktore, insluitend: Hoeveel van jou kontrak  … Lees meer

Vrydag | 05 Augustus | 2016 Mede-eienaarskap: Is dit lewenslank, of kan ek daaruit kom?

Vraag: “Ek en ‘n vriend is mede-eienaars van ‘n eiendom. Vir ‘n klompie jare het ek hom probeer oortuig dat ons die eiendom moet verkoop, maar hy weier. Ek sien net nie meer enige waarde daarin om die eiendom te behou nie. Is daar enige manier wat ek hom kan dwing om te verkoop?”   Antwoord: ‘n Kenmerkende eienskap van  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close