Kategorie: 2016-begroting, 2016-wenke, Artikels, Geldwenk


Geskenke op ’n begroting – bestuur verwagtinge dié feesseisoen

November 18th, 2016

Die feesseisoen is om die draai en as die koop van duur geskenke vir familie en vriende bo en behalwe jou ander finansiële verantwoordelikhede jou die skrik op die lyf jaag, is dit tyd om jou benadering tot geskenke te verander. “Die grootste probleem rondom die verandering na goedkoop geskenke is om die verwagtinge van die ontvangers te bestuur,” sê  … Lees meer


Huur of koop? Dit hang af

November 11th, 2016

Om jou eerste eiendom te koop, is een van die grootste finansiële besluite wat jy ooit sal neem. In plaas daarvan om daarop aan te dring om ʼn eiendom te besit, wil jy dit dalk oorweeg om ʼn bietjie langer te huur voordat jy die verpligting aangaan wat met die koop van jou eie huis gepaard gaan. Baie kopers maak  … Lees meer


Gate in my begroting: Oorsake en oplossings

Oktober 20th, 2016

Francois Smit   In studente-geledere het ek gereeld gehoor: “Ek het alweer baie maand aan die einde van my geld oor.” Die rede daarvoor was gewoonlik swak beplanning. In Potchefstroom kon dit beteken dat jy moontlik in die eerste twee weke van die maand ses keer by Bourbon Street ʼn draai gemaak het, en dit het veroorsaak dat jy die  … Lees meer


Hoeveel huur behoort mens te betaal?

Oktober 12th, 2016

Voordat jy ʼn huis huur, moet jy weet hoeveel jy kan bekostig om elke maand te betaal ─ en dis nie so maklik soos dit lyk nie. “Finansiële deskundiges sal sê jy behoort nie meer as ‘n derde van jou bruto maandelikse inkomste aan huur te betaal nie,” sê Andrew Schaefer, besturende direkteur van die  eiendombestuursmaatskappy Trafalgar. “Dit neem egter  … Lees meer


Hoe om te bespaar op huisinhoudversekering

Oktober 4th, 2016

Met e-tol en inflasie soek ons almal na maniere om elke maand ʼn bietjie ekstra te spaar. Soms beteken dit bietjie minder uiteet, goedkoper sjampoe of wag totdat die jongste lokettreffer op DVD beskikbaar word in plaas van bioskoop toe te gaan. Soms beteken dit ook dat jy jou huis nou moet opgradeer ten einde op die lang duur baie  … Lees meer


Altyd platsak voor betaaldag? Hier’s advies

Oktober 4th, 2016

Karen van der Berg   Daar is nog so baie maand oor aan die einde van my geld. As jy gereeld so voel en teen betaaldag nie meer ’n sent oor het nie, is dit tyd om dinge anders te begin doen. Met die nodige beplanning is dit moontlik om aan die einde van die maand steeds van jou salaris  … Lees meer


Eiendom: Moenie jou rentekoers vaspen nie

September 22nd, 2016

Die moontlikheid van verdere rentekoersstygings hierdie jaar en vroeg volgende jaar het baie leners laat skarrel na hul banke om vaste rentekoerse op hul huislenings en ander skuld te kry. Berry Everitt, BD van die Chas Everitt International eiendomsgroep, sê egter die regte tyd om ʼn koers vas te stel, is wanneer rentekoerse in die algemeen daal of konstant bly,  … Lees meer


Met hoeveel % mag huurgeld verhoog word?

September 21st, 2016

Ingevolge die Wet op Huurbehuising:   (6) “ʼn Huurkontrak soos beoog in subartikel (2) moet die volgende inligting bevat: (c) Die bedrag aan huurgeld vir die woning en redelike eskalasie, indien enige, moet kragtens die huurkontrak betaal word;”   Die huurder en die verhuurder kan ooreenkom oor die huurtydperk (vaste termyn of maandeliks) en redelike eskalasie. Die eskalasie word nie  … Lees meer


Met hoeveel % mag huurgeld verhoog word?

September 21st, 2016

Ingevolge die Wet op Huurbehuising: (6) “ʼn Huurkontrak soos beoog in subartikel (2) moet die volgende inligting bevat: (c) Die bedrag aan huurgeld vir die woning en redelike eskalasie, indien enige, moet kragtens die huurkontrak betaal word;” Die huurder en die verhuurder kan ooreenkom oor die huurtydperk (vaste termyn of maandeliks) en redelike eskalasie. Die eskalasie word nie tot ʼn  … Lees meer


Roekelose krediet ─ as jou skuld die krediteur se fout is

September 16th, 2016

Kredietverskaffers gebruik uitloktaktiek om verbruikers te oorreed om krediet te kry. In sommige gevalle fokus die verkoopspersoon meer op sy verkopeteiken as op jou werklike finansiële omstandighede. Dit word ʼn gevaarlike situasie vir sowel die verbruiker as die kredietverskaffer. Die situasie is gevaarlik vir die verbruiker omdat hy hom bevind in ʼn situasie waar hy dalk nie sy finansiële verpligtings  … Lees meer




Registreer / Register

Maak toe / Close