Ander Artikels

Hoekom jy Suid-Afrikaans moet koop
Deur Tania du Toit As daar ooit ʼn tyd was om (trots) Suid-Afrikaans te koop, is dit nóú, in ʼn ekonomiese swaartrektyd van immerstygende kostes. Jou bydrae kan help om die plaaslike ekonomie te bou, al dink jy dalk dat jy nie veel kan doen om ons ekonomie te verbeter nie. In jou daaglikse oorlewingstryd fokus jy slegs op jou  ... Lees meer
Organiseer vriendinne en klop jul skoonheidsbegroting
 Deur Tania du Toit Die stygings in verkoopsbelasting (brandstof ook!) in April noop jou om die gordel stywer as ooit te trek. Jy sal waarskynlik heeltemal van jou skoonheidsbegroting moet afsien. Of kan jy ʼn plan beraam? Organiseer nabygeleë vriend(inn)e of familie met dieselfde uitdaging vir ʼn maandelikse skoonheidskuier. Die afspraak kan tussen die wonings roteer; so word die kuierdagboek  ... Lees meer
Besparing: Nuttige motorselfies
Deur Tania du Toit Jy kan heelwat doen om jou motoruitgawes te verminder. Bestudeer jou voertuighandleiding deeglik by die aankoop daarvan, nuut of tweedehands. Dra kennis van elke knoppie en metertjie en die doel daarvan. Leer jou motor se binnekant en enjindele ken. Genoemde motorsorg-punte verg verdere leeswerk, volledigheidshalwe, maar let op die volgende wenke. Tree voorkomend op en bespaar  ... Lees meer

Registreer / Register

Maak toe / Close