Huur: Moet ek ʼn deposito betaal?

Dinsdag, Desember 13th, 2016

Die bewoner en die eienaar sal dit eerstehands bespreek. Die bedrag van die deposito verskuldig sal in die huurooreenkoms aangedui word.

Die eienaar is daarop geregtig om te beding oor die depositobedrag wat hy as geskik beskou. Oor die algemeen vereis die eienaar een maand se huur of ʼn dubbele deposito (twee maande se huur). Die eienaar kan self ʼn trippel-deposito vereis indien die bewoner se kredietverslag as riskant beskou word.

Sodra die bedrag van die deposito egter ooreengekom is, kan die eienaar nie ʼn groter deposito gedurende die duur van die ooreenkoms vereis nie – tensy die bewoner instem, of die huurooreenkoms voorsiening maak vir ʼn byvoeging wanneer die huur opgaan.

Prakties gesproke behoort die eienaar nie die sleutels van die eiendom te oorhandig alvorens die deposito en die eerste maand se huur betaal is nie (uitgeklaar in geval van ʼn tjek).

 

Bron: Tenant Profile Network

 

Ander Artikels

Wie betaal vir die vervanging van ʼn meenthuis-uitlaatpyp?
Vraag: Gee asseblief raad oor wie verantwoordelik sou wees vir die vervanging van ʼn uitlaatpyp in die kombuis van ʼn eenheid as dit deurgeroes het en aan die buitekant van die eenheid afgebreek het.   Antwoord: Eienaars is verantwoordelik vir die herstel en onderhoud van hulle eenhede en die beheerliggaam het dieselfde verantwoordelikheid met betrekking […]
Tipes kontantbeleggings
VASTE DEPOSITOREKENING ʼn Vaste depositorekening is ʼn tipe spaarrekening waar jy jou kontant vir ʼn spesifieke tydperk deponeer in ruil vir ʼn vaste rentekoers, wat gewoonlik hoër is as een wat jy uit ʼn gewone bankrekening sou ontvang. Tipies vereis vaste depositorekenings dat fondse in die rekening gelaat word tot die vervaldatum, met moontlike boetes […]
Voertuigfinansiering verduidelik
Tensy jy ʼn rekenmeester is, is voertuigfinansiering gekompliseerd. Weet jy hoe finansieringsbepalings werk? Is dit ʼn goeie idee om ʼn residu te neem?  Wat van die rentekoers – moet jy dit vas of gekoppel neem? Ons het met WesBank gesels vir hierdie beginnersgids oor die finansiering van die motorvoertuig van jou drome! Bereken hoeveel jy […]
1 2 3 161