Ander Artikels

Vyftien wenke om geld op water en elektrisiteit te bespaar
Deur Anja van den Berg Water is ʼn kosbare kommoditeit in Suid-Afrika en is, saam met elektrisiteit, ‘n groot uitgawe vir baie huiseienaars. Om kragslim en waterslim te wees, beteken dat jy moet dink oor elke milliliter wat jy gebruik ─ elke lek, elke lopende kraan, elke bak of emmer water wat jy weggooi ─ sowel as elke keer as  ... Lees meer
Koop of maak kos op ʼn begroting
Deur Nico Strydom Stygende lewenskoste kan jou beursie knou en kos maak maandeliks ʼn groot deel van ʼn gesin se begroting uit. Met ʼn paar slim idees en ʼn bietjie verbeelding kan jy egter gesonde en vullende disse vir jou gesin voorsit en binne jou begroting bly. Hier is wenke om jou kostrollie goedkoper te maak: Beplan vooruit. Stel ʼn  ... Lees meer
Hoeveel moet jy op ontspanning en vermaak bestee?
Deur Anja van den Berg Data in Statistiek Suid-Afrika se oorsig oor lewensomstandighede (Living Conditions Survey   – LCS) verskaf ʼn uiteensetting van hoe die gemiddelde Suid-Afrikaanse huishouding hulle geld oor ʼn tydperk van een jaar bestee. Die LCS het bevind dat die gemiddelde Suid-Afrikaanse huishouding in 2015 bestaan het uit drie tot vier persone, met ʼn gemiddelde jaarlikse inkomste en  ... Lees meer

Registreer / Register

Maak toe / Close