Ander Artikels

Uitgawe 4 2011 – Laat jou spaarvarkie bult
My geld Deur: Ilze Nieuwoudt Spaar, spaar, spaar! ’n Mens hoor dit bykans elke dag en elke keer is jou antwoord: “Ek kan nie!” Dit is presies waar jy die fout maak. Om te spaar, is eintlik eenvoudig. Die webtuiste www.thisismoney.co.uk bied nuttige raad vir maniere waarop jy jou spaarvarkie weer kan laat kreun!
Uitgawe 6 2010 – Min voorsien vir medies ná aftrede
My geld Deur Moira-Marie Kloppers Tot 67% van werkende mense weet nie dat hulle, afgesien van pensioenvoorsiening, ook bykomende voorsiening vir mediese uitgawes ná aftrede moet maak nie. Boonop sit slegs 5% mense wat wél daarvan bewus is, ekstra geld hiervoor eenkant. Nog ’n skokbevinding is dat tot 52% van pensioentrekkers hulle bydraes tot mediese fondse kanselleer as dit finansieel  ... Lees meer
Uitgawe 4 2010 – My skuld, my saak… toe nie
Deur Moira-Marie Kloppers Tjekkaarte, kredietkaarte, brandstofkaarte, klererekeninge, fliekkaarte, klubkaarte, selfoonkontrakte en kontant. Die dae van eenvoudige ruiltransaksies vir besigheid doen is lank vergete. Vandag ryg ons die een helderkleurige kaart na die ander uit om dit wat ons graag wil hê aan te skaf, want “plastiek is mos geduldig” en wat van al die bonuspunte, spesiale aanbiedinge en afslag wat  ... Lees meer

Registreer / Register

Maak toe / Close