• Teken in
  • Ander Artikels

    Swak kredietrekord? Maak só
    Cyril Blackburn   As jou beursie aan die einde van die maand té dun raak en jy oorweeg om dalk ʼn paar afbetalings op jou skuld oor te slaan – moet dit nie doen nie. Sny liefs enige ander uitgawe maar nie skuldafbetalings nie, want dit kan beteken dat jou kredietrekord aantoon dat jy ʼn kredietrisiko is wat nie jou  ... Lees meer
    Motorherstelwerk: Slaan ag hierop
    Die Nasionale Verbruikersunie gee die volgende advies vir wanneer jy jou kar vir herstelwerk neem:   Wees spesifiek oor wat jy gedoen wil hê of die probleme wat jy ondervind. Vra vir óf ʼn geskrewe kwotasie óf dat jy gebel word voordat enige groot herstelwerk gedoen word. Maak seker dat daar verstaan word dat toestemming verkry moet word voordat die  ... Lees meer
    Wie betaal wat?
    VERKOPER Uitstaande verbandbedrag Eiendomsbelastingrekening (uitstaande + voorskot) Nakomingsertifikate Eiendomsagent se kommissie Verbandkanselleringsprokureurs Voldoen aan Huiseienaarsvereniging-regulasies Nakoming van Beheerliggaamheffing KOPER Koopprys Oordragkostes en uitbetalings aan oordragprokureur Verbandkostes aan Registrasieprokureurs Oordragbelasting Okkupasiehuur  (indien van toepassing)   Bron: Van Berge Geïnk. Prokureurs
    1 2 3 179
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close