Jy moet ten minste een keer per jaar ’n omvattende finansiële analise deur ’n finansiële deskundige laat doen. Vind uit of jou risikodekking (lewensversekering, en dies meer) nog voldoende is ten opsigte van jou behoeftes en risiko’s; of jou belegging nog in die regte fondse belê is volgens jou behoefte; en of enige veranderinge in jou persoonlike lewe plaasgevind het wat moontlik ’n uitwerking op jou finansiële situasie kan hê.
Oops! We could not locate your form.