Gratis kredietverslag: Waar om een te kry

Maandag, Januarie 23rd, 2017

Eugene Brink

 

Dis jou reg om een kredietverslag per jaar gratis by enige kredietburo te verkry. Min verbruikers doen dit en dit kan hulle later duur te staan kom as hulle ’n huis of voertuig wil koop.

Die Wêreld het ’n lys saamgestel van geregistreerde kredietburo’s wat deur die Nasionale Kredietreguleerder (NKR) aanbeveel word:

 

  1. Managed Integrity Evaluation (Edms) Bpk.

Waar geleë? Centurion

Telefoonnommer: (012) 644 4000

Faks: (012) 644 2055

E-pos: info@mie.co.za

Webwerf: http://www.mie.co.za

 

  1. Robertsons International Reports (Edms) Bpk.

Waar geleë? Roodepoort

Telefoonnommer: (011) 777 4000

Faks: (011) 777 4050

E-pos: reports@robreps.co.za

Webwerf: http://www.robreps.co.za

 

  1. Compuscan Information Technologies (Edms) Bpk.

Waar geleë? Kaapstad

Telefoonnommer: 012 888 6000

Faks: 012 888 2336

E-pos: info@compuscan.co.za

Webwerf: www.compuscan.co.za

 

  1. Crosscheck Information Bureau (Edms) Bpk

Waar geleë? Randburg

Telefoonnommer: 010 590 9505

Faks: 086 556 3299

E-pos: info@crosscheckonline.co.za

Webwerf: www.crosscheckonline.co.za

 

  1. Consumer Profile Bureau (Edms) Bpk.

Waar geleë? Randburg

Telefoonnommer: 010 590 9505

Faks: 086 556 3299

E-pos: info@cpbonline.co.za

Webwerf: http://www.cpbonline.co.za

 

  1. Experian South Africa (Edms) Bpk.

Waar geleë? Sandton

Telefoonnommer: 011 799 3415

Faks: 011 707 6763

E-pos: consumer@creditexpert.co.za

Webwerf: www.experian.co.za

 

  1. Transunion Credit Bureau (Edms) Bpk.

Waar geleë? Kaapstad

Telefoonnommer: 010 597 6165

Faks: 010 214 6222

E-pos: webadmin@transunion.co.za

Webwerf: www.transunion.co.za

 

  1. Xpert Decision Systems (Edms) Bpk.

Waar geleë? Parktown, Johannesburg

Telefoonnommer:  011 645 9100

Faks: 011 484 6588

E-pos: info@xds.co.za

Webwerf: www.xds.co.za

 

  1. Tenant Profile Network (Edms) Bpk.

Waar geleë? Rivonia, Johannesburg

Telefoonnommer: 086 187 6000

Faks: 086 186 7329

E-pos: helpdesk@tpn.co.za

Webwerf: http://www.tpn.co.za

 

  1. Inoxico (Edms) Bpk.

Waar geleë? Centurion

Telefoonnommer: 010 001 0540

Faks: 086 682 1763

E-pos: info@inoxico.com

Webwerf: http://www.inoxico.com

 

  1. CreditWatch (Edms) Bpk

Waar geleë? Norwood, Johannesburg

Telefoonnommer: 086 100 0694

Faks: 011 483 3264

E-pos: info@medicalcreditwatch.co.za

Webwerf: www.medicalcreditwatch.co.za

 

  1. South African Fraud Prevention Services NPC

Waar geleë? Alberton

Telefoonnommer: 011 867 2234

Faks: 011 867 2315

E-pos: safps@safps.org.za

Webwerf: www.safps.org.za

 

  1. Vericred Credit Bureau (Edms) Bpk.

Waar geleë? Potchefstroom

Telefoonnommer: 087 803 4798

Faks: 086 604 1273

E-pos: info@vccb.co.za

Webwerf: www.vccb.co.za

Ander Artikels

Wie betaal vir die vervanging van ʼn meenthuis-uitlaatpyp?
Vraag: Gee asseblief raad oor wie verantwoordelik sou wees vir die vervanging van ʼn uitlaatpyp in die kombuis van ʼn eenheid as dit deurgeroes het en aan die buitekant van die eenheid afgebreek het.   Antwoord: Eienaars is verantwoordelik vir die herstel en onderhoud van hulle eenhede en die beheerliggaam het dieselfde verantwoordelikheid met betrekking […]
Tipes kontantbeleggings
VASTE DEPOSITOREKENING ʼn Vaste depositorekening is ʼn tipe spaarrekening waar jy jou kontant vir ʼn spesifieke tydperk deponeer in ruil vir ʼn vaste rentekoers, wat gewoonlik hoër is as een wat jy uit ʼn gewone bankrekening sou ontvang. Tipies vereis vaste depositorekenings dat fondse in die rekening gelaat word tot die vervaldatum, met moontlike boetes […]
Voertuigfinansiering verduidelik
Tensy jy ʼn rekenmeester is, is voertuigfinansiering gekompliseerd. Weet jy hoe finansieringsbepalings werk? Is dit ʼn goeie idee om ʼn residu te neem?  Wat van die rentekoers – moet jy dit vas of gekoppel neem? Ons het met WesBank gesels vir hierdie beginnersgids oor die finansiering van die motorvoertuig van jou drome! Bereken hoeveel jy […]
1 2 3 161