Elektroniese inkopies: Die moets en moenies

Vrydag, Maart 4th, 2016

Om aanlyn te koop kan gevaarlik wees. Die Nasionale Verbruikersunie gee ʼn paar wenke:

 

  1. Doen slegs besigheid met maatskappye wat jy ken of wat aan jou aanbeveel is.
  2. Lees al die bepalings en voorwaardes.
  3. Hou ʼn rekord van alle aankope.
  4. Gaan jou kredietkaartstate na om te verseker jy word nie twee keer gedebiteer nie.
  5. Kyk vir die webwerf se privaatheidstelling. As dit nie daar is nie, verlaat die webwerf en doen jou inkopies iewers anders.
  6. Wees versigtig met internasionale bestellings, aangesien daar geen verweer mag wees as jy betaal en nie die produk ontvang nie.

Ander Artikels

Skop vas en moenie onnodig koop nie
Anja van den Berg   Alles rakende jou supermark is bedoel om jou geld te laat bestee wat jy nie beplan het om te bestee nie, en selfs geld wat jy nie regtig hoef te bestee nie. Hoewel die meeste mense aan produkte dink in terme van die funksionele eienskappe daarvan – die instrumentele waarde […]
Agterbakse supermarktaktieke om jou onnodige goed te laat koop
Anja van den Berg   Het jy al ooit aanvaar dat iets ʼn winskoop is net omdat die prys in rooi geskryf is? Of besluit om daardie duur handsak of aktetas te koop omdat jy daarvan oortuig was dat jy dit verdien? Of ʼn hand vol ongesonde snoepgoed van die impulsrak gegryp terwyl jy toustaan […]
OTM-kaartruilslenters neem toe: Let op hiervoor!
Die Suid-Afrikaanse Bankrisiko-inligtingsentrum (Sabric) waarsku die publiek om op die uitkyk te wees te midde van die hoë voorkoms van OTM-kaartbedrog in die land. Die groep het gewaarsku dat daar weer ʼn “kaartruil”-skelmstreek in Suid-Afrika voorkom en ʼn uiteensetting van die betrokke skelms se modus operandi gegee om die publiek teen hul metodes te waarsku. […]
1 2 3 152