Ander Artikels

Koop of maak kos op ʼn begroting
Deur Nico Strydom Stygende lewenskoste kan jou beursie knou en kos maak maandeliks ʼn groot deel van ʼn gesin se begroting uit. Met ʼn paar slim idees en ʼn bietjie verbeelding kan jy egter gesonde en vullende disse vir jou gesin voorsit en binne jou begroting bly. Hier is wenke om jou kostrollie goedkoper te maak: Beplan vooruit. Stel ʼn  ... Lees meer
Hoeveel moet jy op ontspanning en vermaak bestee?
Deur Anja van den Berg Data in Statistiek Suid-Afrika se oorsig oor lewensomstandighede (Living Conditions Survey   – LCS) verskaf ʼn uiteensetting van hoe die gemiddelde Suid-Afrikaanse huishouding hulle geld oor ʼn tydperk van een jaar bestee. Die LCS het bevind dat die gemiddelde Suid-Afrikaanse huishouding in 2015 bestaan het uit drie tot vier persone, met ʼn gemiddelde jaarlikse inkomste en  ... Lees meer
Wanneer is die regte tyd om ʼn huis te koop?
Deur Nico Strydom Die algemeenste vraag onder huiskopers is wanneer om te koop. Hoewel daar baie faktore is wat in ag geneem moet word, is daar een kort antwoord: “Wanneer jy dit kan bekostig,” sê Bruce Swain, uitvoerende hoof van die Leapfrog Property Group. “Wanneer kopers ernstig is om huis te koop, begin hulle op die internet rondsoek na huise  ... Lees meer
1 2 3 276

Registreer / Register

Maak toe / Close