Die 20 mense wat die meeste geld vir liefdadigheid gegee het

Woensdag, Maart 23rd, 2016

Mike Nudelman en Alex Morrell

 

 

Hoe vergelyk die wêreld se grootste gewers met mekaar?

Ons het probeer om daardie vraag te beantwoord deur saam met ons vennote Wealth-X, ‘n firma wat navorsing oor en waardasies van ultraryk individue doen, ‘n lys op te stel van die 20 vrygewigste mense in die wêreld .

Almal op ons lys het in die loop van hul loopbane ‘n miljarddollar-rykdom versamel, en onder hulle is Bill Gates en Warren Buffet, wat met die  Giving Pledge begin het om miljardêrs aan te moedig om die helfte of meer van hul rykdom weg te gee. Sommige het so baie geskenk dat hulle nie meer miljardêrs is nie.

Ons het hulle volgens hul totale skenkings aan liefdadigheid tot op datum gerangskik. Hierdie 20 filantrope het altesaam byna $110 miljard (sowat R1,6 triljoen) weggegee.

 

20. Dietmar Hopp ($1 miljard)

19. Pierre Omidyar ($1 miljard)

18. Michael Dell ($1.1 miljard)

17. James Simons ($1.2 miljard)

16. Ted Turner ($1,2 miljard)

15. John Huntsman Sr ($1.2 miljard)

14. Li Ka-shing ($1.4 miljard)

13. Mark Zuckerberg ($1.6 miljard)

12. Paul Allen ($2 miljard)

11. Michael Bloomberg ($3 miljard)

10. George Kaiser ($3.3 miljard)

9. Eli Broad ($3.3 miljard)

8. Carlos Slim-Helu (R4 miljard)

7. Gordon Moore ($5 miljard)

6. Sulaiman bin Abdul Aziz al Rajhi ($5.7 miljard)

5. Charles Francis Feeney ($6,3 miljard)

4. Azim Premji ($8 miljard)

3. George Soros ($8 miljard)

2. Warren Buffett ($21.5 miljard)

  1. Bill Gates ($27 miljard)

 

 

Bron: Business Insider

Ander Artikels

Art. 11(a) van die Wet op Inkomstebelasting en die aftrekbaarheid van renteonkoste op huislenings
Louis Botha     Op 13 Desember 2016 het die belastinghof in Kaapstad uitspraak gelewer in X v The Commissioner for the South African Revenue Service (saak no. 13791 & 13792, nog nie gerapporteer nie). Die saak het gehandel oor ʼn interessante vraagstuk, naamlik of uitgawes wat aan ʼn huislening aangegaan word om ʼn rente-inkomste […]
Huurverbeteringe: Mag ek vat of moet ek los?
Vraag: “Ons huur nou al vir ʼn paar jaar ʼn huis. Ek en my vrou het heelwat verbeterings aan die huis en tuin aangebring. Ek word nou verplaas en moet verhuis, maar wonder nou wat word van al die verbeterings aan die huurperseel. Mag ons dit saamneem of moet die verhuurder ons vergoed daarvoor?”   […]
Die beste wenke om jou huurdeposito terug te kry
Huurders in Suid-Afrika betaal tans enigiets tussen een en drie maande se huur as skadedeposito ─ maar is dikwels onseker van wat om te doen as hul huurkontrak verval. “Hoewel deposito’s dikwels gebruik word om huurwanbetaling of onbetaalde utiliteitsrekenings te dek, is hul hoofdoel om verhuurders teen skade aan die eiendom te dek,” sê Andrew […]
1 2 3 170