4 blokke op My geld blad

Dinsdag, Mei 26th, 2015

AFTREEBEPLANNING

Onlangse navorsing toon dat slegs 4 uit elke 100 professionele persone eendag onafhanklik sal kan aftree. Is jou huidige aftree-annuïteit voldoende? Hoe kan jy bykomende voorsiening vir jou goue jare maak?

Solidariteit Finansiële Dienste bied uitstekende advies wat jou sal help om voorsiening te maak vir jou en jou geliefdes se unieke behoeftes.

Kliek hier om meer uit te vind

LEWENSVERSEKERING: INKOMSTEBESKERMING, ONGESKIKTHEIDSDEKKING

Niemand wil graag daaraan dink nie, maar die realiteit is dat enige een van ons enige dag, minuut of sekonde deur die noodlot getref kan word. Daarom moet jy, voordat jy enigsins daaraan kan dink om te spaar of te belê, sorg dat jou huidige inkomste beskerm is.

Kliek hier om meer te lees

KORTTERMYNVERSEKERING

Wat betaal jy maandeliks aan motor- en huisinhoudsverskering? Is jy tevrede met jou huidige diensverskaffer se diens en voordele? Is jy onseker of jy voldoende dekking sal geniet sou een van jou waardevolle besittings gesteel of beskadig word? Laat ons jou huidige versekeringsprofiel hersien en spaar só hope tyd, geld en moeite!

BELEGGINGSADVIES EN HERSIENING VAN U BESTAANDE PORTEFEULJE

Wonder jy of jy maar daardie huisie by die see moet koop, en of jy eerder ’n ekstra paar Rand moet belê? Indien wel, waar en hoe moet jy jou geld belê? Solidariteit Finansiële Dienste bied lede uitstekende, professionele en deeglik nagevorste beleggingsadvies.

Ander Artikels

Wie betaal vir die vervanging van ʼn meenthuis-uitlaatpyp?
Vraag: Gee asseblief raad oor wie verantwoordelik sou wees vir die vervanging van ʼn uitlaatpyp in die kombuis van ʼn eenheid as dit deurgeroes het en aan die buitekant van die eenheid afgebreek het.   Antwoord: Eienaars is verantwoordelik vir die herstel en onderhoud van hulle eenhede en die beheerliggaam het dieselfde verantwoordelikheid met betrekking […]
Tipes kontantbeleggings
VASTE DEPOSITOREKENING ʼn Vaste depositorekening is ʼn tipe spaarrekening waar jy jou kontant vir ʼn spesifieke tydperk deponeer in ruil vir ʼn vaste rentekoers, wat gewoonlik hoër is as een wat jy uit ʼn gewone bankrekening sou ontvang. Tipies vereis vaste depositorekenings dat fondse in die rekening gelaat word tot die vervaldatum, met moontlike boetes […]
Voertuigfinansiering verduidelik
Tensy jy ʼn rekenmeester is, is voertuigfinansiering gekompliseerd. Weet jy hoe finansieringsbepalings werk? Is dit ʼn goeie idee om ʼn residu te neem?  Wat van die rentekoers – moet jy dit vas of gekoppel neem? Ons het met WesBank gesels vir hierdie beginnersgids oor die finansiering van die motorvoertuig van jou drome! Bereken hoeveel jy […]
1 2 3 161