• Teken in
  • Ander Artikels

    Wenke om finansieel te oorleef as nuwe huiseienaar
    Om jou eerste huis te koop, is een van die opwindendste tye van jou lewe, maar mens kan nie ontken dat so ʼn groot finansiële verpligting ʼn stresfaktor is nie. Met daardie maandelikse paaiemente wat oor jou hang, lyk ekstra kontant in die bank na ʼn hersenskim, maar met ʼn bietjie werk en ʼn klomp kreatiwiteit is dit dalk makliker  ... Lees meer
    Jou geld: Hoe om oneindige onsekerheid te hanteer
    Jeanette Marais   “Slegs een ding staan vas en seker, en dis onsekerheid.” Oor die afgelope jaar was daar talle dinge wat ons pynlik daaraan herinner het dat ons geen beheer het oor wat in die wêreld gebeur nie. En dit lyk nie asof daar enige sekerheid oor die volgende bult op ons wag nie. Beteken dit dus dat ons  ... Lees meer
    Huiseienaarsverenigings in ʼn neutedop
    Met sekuriteit synde ʼn faktor wat huiskoopbesluite in Suid-Afrika beïnvloed, verkies baie kopers deesdae om huise te koop in geslote areas met hefboomtoegang of in veilige leefstyllandgoedere, sê Adrian Goslett, streeksdirekteur van HUB van RE/MAX van Suider-Afrika. As huiseienaar in ʼn landgoed of hefboomgebied, mag dit van die koper vereis word om by ʼn Huiseienaarsvereniging (HEV) aan te sluit, wat  ... Lees meer
    1 2 3 195
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close