10 boeke vir goeie geldgewoontes

Maandag, November 14th, 2016

’n Baie belangrike stap om goeie geldgewoontes te skep, is om tyd in te ruim om jouself oor finansiële sake op te voed. As jy weet wat jy verkeerd doen, en hoekom, is dit makliker om jou gedrag te verander en reg te stel. Daar is talle boeke op die mark wat jou help om juis dit te doen. Hier is ons 10 bestes vir jou.

 

  1. Financial Habits: Developing Behaviors that Build Wealth, deur Jonathan Middaugh.
  2. How to Stop Living Paycheck to Paycheck: 16 Ways to Help you Get Through to the Next Paycheck, deur Theodora Adkins.
  3. Money Management 101: Simple Ways to Be Stress-Free, Spend Less, Save More Money, and Live Better (Frugal Living Tips and Hacks), deur Kyle Burton.
  4. Financial Tips – Useful Facts: Money Management Made Easy, deur Randall Cooley en Holly Ewing.
  5. 60 Days to Change: A Daily How-To Guide With Actionable Tips for Improving Your Financial Life, deur Peter Dunn.
  6. Develop Your Financial IQ, deur Rohit Seth.
  7. Money Management: Easy Tips On How To Save Money, Control Your Expenses And Budget Your Money, deur Tony Scott.
  8. Suze Orman’s Financial Guidebook: Put the 9 Steps to Work, deur Suze Orman.
  9. The Total Money Makeover: Classic Edition: A Proven Plan for Financial Fitness, deur Dave Ramsey.
  10. Why Didn’t They Teach Me This in School?: 99 Personal Money Management Principles to Live By, deur Cary Siegel.

 

Bron: Debt Rescue

Ander Artikels

Afdwing van verbruikersregte deur die howe: Gebruik eers ander remedies
Justine Krige   Artikel 69 van die Wet op Verbruikersbeskerming (Wet 68 van 2008 [CPA]) sit ʼn verskeidenheid statutêre remedies uiteen vir die afdwing van verbruikersregte ingevolge die CPA. Dit sluit in die indien van ʼn klagte by die Nasionale Verbruikerskommissie (Kommissie), die verwysing van ʼn dispuut na die Verbruikerstribunaal (Tribunaal), of om ʼn bedryfsombudsman […]
Wie mag waar parkeer in ʼn meenthuiskompleks?
Vraag: “In die deeltitelskema waar ek woon is daar ʼn konstante gebaklei en gestry oor wie waar mag parkeer en wie verantwoordelik is vir die instandhouding van parkeerplekke. My vraag is: wie besluit watter dele van die skema vir parkeerplekke toegeken word, wie dit mag gebruik en wie dit moet in stand hou?” Antwoord: Wat […]
Moenie vanjaar val vir hierdie belastingslenters nie
Lede van die publiek ontvang dikwels ewekansig vals e-posse wat nagemaak is om te lyk asof hulle deur die SAID gestuur is, maar wat in der waarheid vals e-posse is wat daarop gemik is om niksvermoedende belastingbetalers uit te lok om persoonlike inligting, soos bankrekeningbesonderhede, te onthul. Voorbeelde sluit in e-posse wat skyn afkomstig te […]
1 2 3 150